Hierdie bever is besig om 'n lekker huis te bou. Maar dan moet alles natuurlik goed pas. Daarom kap hy net 'n tak.